Die Troutafel is ‘n persoonlike funksiedekor en  -bykomstighede besigheid in Boston, Bellville.

Alhoewel baie items te huur is, is dit nie al wat beskikbaar is nie… Ons maak en verskaf graag unieke produkte tot jou smaak wat jul funksie of troue net soveel meer spesiaal en onvergeetlik maak.

Die Troutafel bied ook ‘n stileringsdiens aan sodat jy jou op die dag oor niks hoef te bekommer nie.

Opening Hours

Monday

09:00 - 17:00

Tuesday

09:00 - 17:00

Wednesday

09:00 - 17:00

Thursday

09:00 - 17:00

Friday

09:00 - 17:00

Saturday

09:00 - 17:00

Sunday

09:00 - 17:00

Address

Our Address:

Cape Town, Western Cape, South Africa

Telephone:
Plan My Route

Leave a Review

Only registered users can add a review.